Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 3:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 Toe het God weer eens vir Moses gesê:

      “Só moet jy vir die kinders van Israel sê: ‘Jehovah, die God van julle voorvaders, die God van Abraham,+ die God van Isak+ en die God van Jakob,+ het my na julle toe gestuur.’ Dit is my naam tot onbepaalde tyd,+ en dit is my gedagtenis van geslag tot geslag.+

  • Psalm 135:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 O Jehovah, u naam is tot onbepaalde tyd.+

      O Jehovah, u gedagtenis is van geslag tot geslag.+

  • Hosea 12:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 En Jehovah, die God van die leërs,+ Jehovah is sy gedagtenis.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel