Psalm 9:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 En hy sal die vrugbare land oordeel in regverdigheid;+Hy sal volksgroepe geregtelik verhoor in geregtigheid.+ Psalm 58:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 En die mense sal sê:+ “Waarlik, daar is vrug vir die regverdige.+Waarlik, daar bestaan ’n God wat op die aarde oordeel.”+
8 En hy sal die vrugbare land oordeel in regverdigheid;+Hy sal volksgroepe geregtelik verhoor in geregtigheid.+
11 En die mense sal sê:+ “Waarlik, daar is vrug vir die regverdige.+Waarlik, daar bestaan ’n God wat op die aarde oordeel.”+