Deuteronomium 32:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 Want hulle is ’n nasie op wie raad vergaan,+En by hulle is daar geen begrip nie.+ Psalm 32:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Julle moenie soos ’n perd of ’n muil sonder verstand word nie,+Wie se vurigheid selfs met ’n toom of ’n halter bedwing moet word+Voordat hulle naby jou sal kom.”+ Romeine 1:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 En net soos hulle dit nie goedgevind het om God in juiste kennis+ te hou nie, het God hulle aan ’n afgekeurde geestestoestand+ oorgegee, om die dinge te doen wat nie gepas is nie,+
9 Julle moenie soos ’n perd of ’n muil sonder verstand word nie,+Wie se vurigheid selfs met ’n toom of ’n halter bedwing moet word+Voordat hulle naby jou sal kom.”+
28 En net soos hulle dit nie goedgevind het om God in juiste kennis+ te hou nie, het God hulle aan ’n afgekeurde geestestoestand+ oorgegee, om die dinge te doen wat nie gepas is nie,+