11 In dié tyd sal daar vir hierdie volk en vir Jerusalem gesê word: “Daar is ’n verskroeiende wind van die gebaande weë deur die wildernis+ op pad na die dogter van my volk;+ dit is nie om uit te wan of om te suiwer nie.
13 “Daarom, só het die Soewereine Heer Jehovah gesê: ‘Ek sal ook ’n vlaag windstorms in my woede laat losbreek, en in my toorn sal daar ’n oorstromende stortreën kom, en in woede sal daar haelstene wees tot uitroeiing.+