Numeri 34:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 En by Asmon moet die grens van rigting verander na die stroomvallei van Egipte+ toe, en die eindpunt daarvan moet by die See wees.+ 1 Konings 8:65 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 65 En Salomo het in dié tyd die fees gevier,+ en die hele Israel saam met hom, ’n groot gemeente+ van die ingang van Hamat+ af tot by die stroomvallei van Egipte,+ voor Jehovah ons God, sewe dae en nog sewe dae,+ veertien dae lank.
5 En by Asmon moet die grens van rigting verander na die stroomvallei van Egipte+ toe, en die eindpunt daarvan moet by die See wees.+
65 En Salomo het in dié tyd die fees gevier,+ en die hele Israel saam met hom, ’n groot gemeente+ van die ingang van Hamat+ af tot by die stroomvallei van Egipte,+ voor Jehovah ons God, sewe dae en nog sewe dae,+ veertien dae lank.