42 Jesus het vir hulle gesê: “Het julle nooit in die Skrif gelees nie: ‘Die steen wat die bouers verwerp het,+ is die een wat die hoofhoeksteen geword het.+ Jehovah het dit teweeggebring, en dit is wonderlik in ons oë’?
17 Maar hy het hulle aangekyk en gesê: “Wat beteken dít dan wat geskrywe staan: ‘Die steen wat die bouers verwerp het,+ dié het die hoofhoeksteen geword’?+