Jeremia 10:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 Wys my tereg, o Jehovah, maar volgens reg;+ nie in u toorn nie,+ sodat u my nie tot niks maak nie.+ Hebreërs 12:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 want Jehovah dissiplineer hom wat hy liefhet; ja, hy gesel elkeen wat hy as ’n seun aanneem.”+ Hebreërs 12:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Geen dissipline lyk weliswaar op die oomblik vreugdevol nie, maar bedroewend;+ tog lewer dit later vir dié wat daardeur geoefen is vreedsame vrug op,+ naamlik regverdigheid.+
24 Wys my tereg, o Jehovah, maar volgens reg;+ nie in u toorn nie,+ sodat u my nie tot niks maak nie.+
11 Geen dissipline lyk weliswaar op die oomblik vreugdevol nie, maar bedroewend;+ tog lewer dit later vir dié wat daardeur geoefen is vreedsame vrug op,+ naamlik regverdigheid.+