53 Dan sal jy die vrug van jou liggaam moet eet, die vlees van jou seuns en jou dogters+ wat Jehovah jou God aan jou gegee het, weens die beklemming en benoudheid waarmee jou vyand jou sal insluit.
55 sodat hy aan geeneen van hulle iets sal gee van die vlees van sy seuns wat hy sal eet nie, omdat daar vir hom hoegenaamd niks oorgebly het weens die beklemming en benoudheid waarmee jou vyand jou in al jou poorte sal insluit nie.+