Jesaja 13:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 En ek sal die vrugbare land+ beslis straf vir sy slegtheid, en die goddeloses vir hulle oortreding. En ek sal die trots van die vermeteles laat ophou, en die hoogmoed van die tiranne sal ek verneder.+
11 En ek sal die vrugbare land+ beslis straf vir sy slegtheid, en die goddeloses vir hulle oortreding. En ek sal die trots van die vermeteles laat ophou, en die hoogmoed van die tiranne sal ek verneder.+