Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 69:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 Laat hulle oë verduisterd word om nie te sien nie;+

      En laat hulle heupe voortdurend wankel.+

  • Jesaja 6:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Maak die hart van hierdie volk onontvanklik+ en maak hulle ore ongevoelig+ en plak hulle oë toe, sodat hulle nie met hulle oë sien en met hulle ore hoor nie, en sodat hulle hart nie verstaan nie en sodat hulle nie terugdraai en vir hulle genesing verkry nie.”+

  • Handelinge 28:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 Want die hart van hierdie volk het onontvanklik geword, en met hulle ore het hulle gehoor sonder om te reageer, en hulle het hulle oë gesluit; sodat hulle nooit met hulle oë sou sien en met hulle ore sou hoor en met hulle hart sou verstaan en terugdraai en ek hulle sou genees nie.”’+

  • Romeine 11:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 net soos daar geskrywe staan: “God het hulle ’n gees van diepe slaap gegee,+ oë om nie te sien nie en ore om nie te hoor nie, tot vandag toe.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel