Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 48:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 48 Hoor dit, o huis van Jakob, julle wat julleself by die naam van Israel+ noem en wat uit die waters van Juda+ voortgekom het, julle wat by die naam van Jehovah sweer+ en wat van die God van Israel melding maak,+ nie in waarheid nie en nie in regverdigheid nie.+

  • Jeremia 3:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 en ondanks dit alles het haar verraderlike suster Juda nie met haar hele hart tot my teruggekeer nie,+ maar net valslik’,+ is die woord van Jehovah.”

  • Jeremia 5:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Al sou hulle sê: “So waar as Jehovah lewe!” sou hulle daarmee by blote leuens sweer.+

  • Markus 7:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Hy het vir hulle gesê: “Jesaja het gepas oor julle, huigelaars, geprofeteer, soos daar geskrywe staan:+ ‘Hierdie volk eer my met hulle lippe, maar hulle hart is ver van my verwyderd.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel