Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Job 24:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 Wat die oog van die egbreker+ betref, dit het na die aandskemering uitgesien+

      En gesê: ‘Geen oog sal my aanskou nie!’+

      En oor sy gesig sit hy ’n bedekking.

  • Esegiël 8:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 En hy het vir my gesê: “Het jy gesien, o mensekind, wat die ouer manne van die huis van Israel in die duisternis doen,+ elkeen in die binnekamers van sy vertoonstuk? Want hulle sê: ‘Jehovah sien ons nie.+ Jehovah het die land verlaat.’”

  • Johannes 3:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 Want hy wat veragtelike dinge beoefen,+ haat die lig en kom nie na die lig nie, sodat sy werke nie tereggewys sal word nie.+

  • 1 Korintiërs 4:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Julle moet derhalwe niks voor die bestemde tyd oordeel nie,+ totdat die Here kom,+ wat die verborge dinge van die duisternis aan die lig sal bring+ sowel as die planne van die harte openbaar sal maak,+ en dan sal elkeen sy lof van God ontvang.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel