Psalm 73:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 En hulle het gesê: “Hoe het God dit te wete gekom?+En is daar kennis by die Allerhoogste?”+ Psalm 94:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 En hulle bly sê: “Jah sien dit nie;+En die God van Jakob verstaan dit nie.”+