Jesaja 41:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Jy sal hulle uitwan,+ en ’n wind sal hulle wegvoer,+ en ’n windstorm sal hulle in verskillende rigtings dryf.+ En jy sal bly wees in Jehovah.+ In die Heilige van Israel sal jy oor jouself roem.”+
16 Jy sal hulle uitwan,+ en ’n wind sal hulle wegvoer,+ en ’n windstorm sal hulle in verskillende rigtings dryf.+ En jy sal bly wees in Jehovah.+ In die Heilige van Israel sal jy oor jouself roem.”+