Matteus 22:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Daarop het die Fariseërs weggegaan en saam beraadslaag om hom met sy woorde vas te trek.+ Lukas 11:54 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 54 terwyl hulle op die loer gelê het+ om iets uit sy mond op te vang.+