22 Toe hulle optrek, die Negeb in,+ het hulle by Hebron+ gekom. En Ahiʹman, Sesai en Talmai,+ dié wat vir Enak+ gebore is, was daar. Terloops, Hebron+ is sewe jaar voor Soan+ van Egipte gebou.
11 Die vorste van Soan+ is inderdaad dwaas. Wat die wyses van Farao se raadgewers betref, hulle raad is iets onredeliks.+ Hoe sal julle vir Farao sê: “Ek is die seun van wyse manne, die seun van konings uit die ou tyd”?