Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 59:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Want julle palms is met bloed besoedel+ en julle vingers met oortreding. Julle lippe het leuens gespreek.+ Julle tong het gedurig onregverdigheid gemompel.+

  • Jeremia 9:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 en hulle span hulle tong, soos hulle boog, in leuens;+ maar hulle was nie met betrekking tot getrouheid magtig in die land nie.

      “Want van slegtheid tot slegtheid het hulle voortgegaan, en selfs my het hulle geïgnoreer”,+ is die woord van Jehovah.

  • Hosea 4:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Vervloekinge+ en bedrog+ en moord+ en diefstal+ en egbreuk+ het toegeneem, en dade van bloedvergieting het aan ander dade van bloedvergieting geraak.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel