Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Kronieke 16:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Maar Asa het hom vir die siener vererg en hom in die blokgevangenis gesit,+ omdat hy hieroor vir hom woedend was.+ En Asa het in dieselfde tyd ander onder die volk begin verdruk.+

  • 2 Kronieke 18:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Daarop het die koning van Israel vir Joʹsafat gesê:+ “Daar is nog een man+ deur wie ons Jehovah kan raadpleeg, maar ek haat hom beslis,+ want hy profeteer oor my niks goeds nie, maar al sy dae iets slegs.+ Hy is Migaʹja, die seun van Jimla.”+ Joʹsafat het egter gesê: “Die koning moenie so iets sê nie.”+

  • 2 Kronieke 24:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 En hy het profete+ onder hulle bly stuur om hulle na Jehovah terug te bring; en dié het teen hulle bly getuig, maar hulle het nie geluister nie.+

  • Jeremia 11:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 Daarom, só het Jehovah gesê teen die manne van Aʹnatot+ wat jou siel soek en sê: “Jy moenie in die naam van Jehovah profeteer nie,+ sodat jy nie deur ons hand sterf nie”;

  • Jeremia 26:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 En die priesters en die profete het vir die vorste en vir die hele volk begin sê: “Hierdie man verdien die doodsvonnis,+ want hy het oor hierdie stad geprofeteer soos julle met julle eie ore gehoor het.”+

  • Handelinge 4:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Maar laat ons, sodat dit nie verder onder die volk versprei nie, hulle met dreigemente aansê om nie meer in hierdie naam met ’n enkele mens te praat nie.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel