Psalm 33:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Vir redding is die perd net bedrog,+En deur die oorvloed van sy lewenskragtigheid verskaf hy geen ontkoming nie.+ Amos 2:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 En ’n toevlugsoord moet vir die vinnige verlore wees,+ en geen sterke sal sy krag versterk nie, en geen sterk man sal aan sy siel ontkoming verskaf nie.+
17 Vir redding is die perd net bedrog,+En deur die oorvloed van sy lewenskragtigheid verskaf hy geen ontkoming nie.+
14 En ’n toevlugsoord moet vir die vinnige verlore wees,+ en geen sterke sal sy krag versterk nie, en geen sterk man sal aan sy siel ontkoming verskaf nie.+