Levitikus 26:26 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 26 Wanneer ek vir julle die stawwe verbreek het waaraan ringvormige brode gehang word,+ dan sal tien vroue julle brood in net een oond bak en julle brood volgens gewig teruggee;+ en julle sal eet, maar julle sal nie versadig word nie.+ Psalm 80:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 U het hulle tranebrood laat eet,+En u laat hulle voortdurend trane en nogmaals trane in groot mate drink.+
26 Wanneer ek vir julle die stawwe verbreek het waaraan ringvormige brode gehang word,+ dan sal tien vroue julle brood in net een oond bak en julle brood volgens gewig teruggee;+ en julle sal eet, maar julle sal nie versadig word nie.+
5 U het hulle tranebrood laat eet,+En u laat hulle voortdurend trane en nogmaals trane in groot mate drink.+