Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 15:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Skrik en angs sal op hulle val.+

      Weens die grootheid van u arm sal hulle bewegingloos wees soos ’n klip,

      Totdat u volk+ verbytrek, o Jehovah,

      Totdat die volk wat u voortgebring het,+ verbytrek.+

  • Psalm 98:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 98 SING tot Jehovah ’n nuwe lied,+

      Want wonderbaar is die dinge wat hy gedoen het.+

      Sy regterhand, ja, sy heilige arm, het vir hom redding verkry.+

  • Jesaja 53:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 53 Wie het geloof gestel in wat ons gehoor het?+ En wat die arm van Jehovah+ betref, aan wie is dit geopenbaar?+

  • Lukas 1:51
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 51 Hy het magtige dade met sy arm verrig,+ hy het dié verstrooi wat hoogmoedig is in die bedoeling van hulle hart.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel