Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 17:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Maar hy mag nie vir hom perde vermeerder+ of die volk na Egipte laat teruggaan om perde te vermeerder nie,+ aangesien Jehovah vir julle gesê het: ‘Julle mag nooit weer op hierdie pad teruggaan nie.’

  • Psalm 33:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Vir redding is die perd net bedrog,+

      En deur die oorvloed van sy lewenskragtigheid verskaf hy geen ontkoming nie.+

  • Spreuke 21:31
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 31 Die perd is iets wat vir die dag van oorlog gereedgemaak word,+ maar redding behoort aan Jehovah.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel