-
Jesaja 9:17Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
17 Daarom sal Jehovah nie eens oor hulle jong manne bly wees nie,+ en aan hulle vaderlose seuns en hulle weduwees sal hy geen barmhartigheid bewys nie; want hulle is almal afvalliges+ en kwaaddoeners en elke mond spreek onsinnigheid. Met die oog op dit alles het sy toorn nie gewyk nie, maar bly sy hand uitgesteek.+
-