Eksodus 19:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 ‘Julle het self gesien wat ek die Egiptenaars+ aangedoen het, sodat ek julle op arendsvlerke kon dra en julle na my toe kon bring.+ Deuteronomium 32:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Net soos ’n arend sy nes opwek,Oor sy kleintjies sweef,+Sy vlerke uitsprei, hulle opneem,Hulle op sy vlerkvere dra,+ Psalm 91:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Met sy vlerke sal hy toegang tot jou versper,+En onder sy vleuels sal jy toevlug soek.+Sy waaragtigheid+ sal ’n groot skild+ en verskansing wees.
4 ‘Julle het self gesien wat ek die Egiptenaars+ aangedoen het, sodat ek julle op arendsvlerke kon dra en julle na my toe kon bring.+
11 Net soos ’n arend sy nes opwek,Oor sy kleintjies sweef,+Sy vlerke uitsprei, hulle opneem,Hulle op sy vlerkvere dra,+ Psalm 91:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Met sy vlerke sal hy toegang tot jou versper,+En onder sy vleuels sal jy toevlug soek.+Sy waaragtigheid+ sal ’n groot skild+ en verskansing wees.
4 Met sy vlerke sal hy toegang tot jou versper,+En onder sy vleuels sal jy toevlug soek.+Sy waaragtigheid+ sal ’n groot skild+ en verskansing wees.