Psalm 10:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Sy mond is vol vervloekinge en bedrieërye en onderdrukking.+Onder sy tong is moeilikheid en wat skadelik is.+ 2 Petrus 2:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Verder sal baie hulle losbandige dade+ navolg,+ en weens hulle sal die weg van die waarheid gesmaad word.+
7 Sy mond is vol vervloekinge en bedrieërye en onderdrukking.+Onder sy tong is moeilikheid en wat skadelik is.+
2 Verder sal baie hulle losbandige dade+ navolg,+ en weens hulle sal die weg van die waarheid gesmaad word.+