Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 72:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  3 Laat die berge vrede vir die volk dra,+

      Ook die heuwels, deur regverdigheid.

  • Psalm 119:165
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 165 Oorvloedige vrede behoort aan dié wat u wet liefhet,+

      En vir hulle is daar geen struikelblok nie.+

  • Jesaja 55:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 “Want met blydskap sal julle uittrek,+ en met vrede sal julle ingebring word.+ Die berge en die heuwels sal vrolik word voor julle met vreugdegeroep,+ en al die bome van die veld sal hande klap.+

  • Romeine 14:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Want die koninkryk van God+ beteken nie voedsel en drank nie,+ maar beteken regverdigheid+ en vrede+ en vreugde+ met heilige gees.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel