Nahum 3:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 En elkeen wat jou sien, sal van jou af wegvlug+ en sal beslis sê: ‘Niʹneve is geplunder! Wie sal met hom simpatiseer?’ Waarvandaan sal ek vertroosters vir jou soek?
7 En elkeen wat jou sien, sal van jou af wegvlug+ en sal beslis sê: ‘Niʹneve is geplunder! Wie sal met hom simpatiseer?’ Waarvandaan sal ek vertroosters vir jou soek?