2 Konings 18:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 Jy het gesê (maar dit is die woord van die lippe): ‘Daar is raad+ en mag vir die oorlog.’ In wie het jy nou jou vertroue gestel, dat jy teen my in opstand gekom het?+ Psalm 10:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Sy weë bly te alle tye voorspoedig.+U regterlike beslissings is in die hoogte, buite sy bereik;+Wat almal betref wat hom vyandiggesind is, hy verag hulle.+
20 Jy het gesê (maar dit is die woord van die lippe): ‘Daar is raad+ en mag vir die oorlog.’ In wie het jy nou jou vertroue gestel, dat jy teen my in opstand gekom het?+
5 Sy weë bly te alle tye voorspoedig.+U regterlike beslissings is in die hoogte, buite sy bereik;+Wat almal betref wat hom vyandiggesind is, hy verag hulle.+