Deuteronomium 28:66 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 66 En jy sal beslis in die grootste lewensgevaar verkeer en nag en dag in angs verkeer, en jy sal nie van jou lewe seker wees nie.+ Deuteronomium 28:67 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 67 In die oggend sal jy sê: ‘Was dit maar aand!’ en in die aand sal jy sê: ‘Was dit maar oggend!’ weens die angs van jou hart waarmee jy in angs sal verkeer en omdat jy sal aanskou wat jou oë sal sien.+ Psalm 53:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Daar is hulle met groot angs vervul,+Waar daar geen angs was nie;+Want God sal beslis die beendere verstrooi van almal wat teen jou kamp opslaan.+Jy sal hulle beslis beskaamd maak, want Jehovah het hulle verwerp.+
66 En jy sal beslis in die grootste lewensgevaar verkeer en nag en dag in angs verkeer, en jy sal nie van jou lewe seker wees nie.+
67 In die oggend sal jy sê: ‘Was dit maar aand!’ en in die aand sal jy sê: ‘Was dit maar oggend!’ weens die angs van jou hart waarmee jy in angs sal verkeer en omdat jy sal aanskou wat jou oë sal sien.+
5 Daar is hulle met groot angs vervul,+Waar daar geen angs was nie;+Want God sal beslis die beendere verstrooi van almal wat teen jou kamp opslaan.+Jy sal hulle beslis beskaamd maak, want Jehovah het hulle verwerp.+