15 En Jehovah sal beslis elke siekte van jou verwyder; en wat al die bose kwale van Egipte betref wat jy geken het,+ hy sal dit nie oor jou laat kom nie, en hy sal dit inderdaad oor almal bring wat jou haat.
4 En hy sal elke traan+ van hulle oë afvee, en die dood sal daar nie meer wees nie,+ en ook verdriet en angsgeroep en pyn sal daar nie meer wees nie.+ Die vorige dinge het verbygegaan.”+
2 al in die middel van sy breë straat af. En aan weerskante van die rivier was daar bome+ van die lewe wat twaalf vrugteoeste voortbring, wat elke maand hulle vrugte oplewer.+ En die blare van die bome was vir die genesing van die nasies.+