Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 32:41
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 41 As ek my glinsterende swaard inderdaad skerp maak,+

      En my hand die oordeel vasgryp,+

      Sal ek wraak op my teenstanders uitoefen+

      En vergelding bring oor dié wat my intens haat.+

  • Psalm 17:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Staan tog op, o Jehovah; gaan hom tog voor sy aangesig teë;+

      Laat hy hom neerbuig; verskaf tog met u swaard aan my siel ontkoming van die goddelose,+

  • Jeremia 46:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 “En dié dag behoort aan die Soewereine Heer, Jehovah van die leërs, die dag van wraak om hom op sy teenstanders te wreek.+ En die swaard sal beslis verslind en hom versadig en hom vol drink aan hulle bloed, want die Soewereine+ Heer, Jehovah van die leërs, het ’n offerande+ in die land van die noorde, by die Eufraatrivier.+

  • Esegiël 21:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 En jy moet vir die land van Israel sê: ‘Só het Jehovah gesê: “Kyk, ek is teen jou,+ en ek sal my swaard uit sy skede trek+ en die regverdige en die goddelose uit jou uitroei.+

  • Sefanja 2:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 “Ook julle, o Etiopiërs,+ julle sal deur my swaard omgebring word.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel