Psalm 11:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Hy sal valstrikke, vuur en swael+ op die goddeloses laat reën,En ’n verskroeiende wind, as die deel van hulle beker.+ Lukas 17:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 Maar op die dag dat Lot uit Sodom uitgekom het, het dit vuur en swael uit die hemel gereën en hulle almal vernietig.+
6 Hy sal valstrikke, vuur en swael+ op die goddeloses laat reën,En ’n verskroeiende wind, as die deel van hulle beker.+
29 Maar op die dag dat Lot uit Sodom uitgekom het, het dit vuur en swael uit die hemel gereën en hulle almal vernietig.+