Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jeremia 7:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 Daarom, só het die Soewereine Heer Jehovah gesê: ‘Kyk! My toorn en my woede word oor hierdie plek uitgestort,+ oor die mense en oor die mak diere, en oor die bome van die veld+ en oor die vrugte van die grond; en dit sal brand, en dit sal nie geblus word nie.’+

  • Esegiël 20:47
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 47 En jy moet vir die woud van die suide sê: ‘Hoor die woord van Jehovah. Só het die Soewereine Heer Jehovah gesê: “Kyk, ek steek ’n vuur aan teen jou,+ en dit sal elke boom wat nog vogtig is en elke droë boom in jou verteer.+ Die brandende vlam sal nie geblus word nie,+ en alle gesigte sal daardeur geskroei word van die suide tot die noorde.+

  • Openbaring 19:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 En dadelik het hulle vir die tweede keer gesê: “LOOF Jah!+ En die rook wat van haar kom, bly vir ewig en altyd opstyg.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel