21 En die bewoners van waterlose streke sal beslis daar gaan lê, en hulle huise sal vol ooruile+ wees. En die volstruise sal daar bly, en demone in bokgedaantes sal daar rondhuppel.+
23 “En ek sal dit ’n besitting van ystervarke en waterpoele vol riete maak, en ek sal dit met die besem van verdelging wegvee”,+ is die woord van Jehovah van die leërs.
14 En daarin sal troppe beslis uitgestrek lê, al die wilde diere van ’n nasie.+ Die pelikaan sowel as die ystervark+ sal tussen sy pilaarkapitele oornag.+ ’n Stem sal in die venster bly sing. Verwoesting sal op die drumpel wees; want hy sal beslis die paneelwerk+ blootlê.