Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 32:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Op die grond van my volk kom net dorings, stekelrige struike op,+ want hulle is op al die huise van vreugde, ja, op die besonder uitgelate stad.+

  • Hosea 9:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Want kyk! hulle sal weens die plundering moet weggaan.+ Egipte sal hulle bymekaarbring;+ Memfis+ sal hulle begrawe. Wat hulle begeerlike silwerware betref, netels sal dit in besit neem;+ doringbosse sal in hulle tente wees.+

  • Sefanja 2:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Daarom, so waar as ek lewe”,+ is die woord van Jehovah van die leërs, die God van Israel, “Moab sal net soos Sodom word,+ en die kinders van Ammon+ soos Gomorʹra, ’n plek vol netels en ’n soutput en ’n verlate woesteny, ja, tot onbepaalde tyd.+ Die oorblywendes van my volk sal hulle plunder, en die oorblyfsel van my nasie sal hulle in besit neem.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel