2 Kronieke 26:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 En die res van die aangeleenthede van Ussiʹa,+ die eerstes en die laastes, het die profeet Jesaja,+ die seun van Amos,+ opgeteken. Lukas 3:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 net soos daar geskrywe staan in die boek van die woorde van die profeet Jesaja: “Luister! Iemand roep in die wildernis uit: ‘BEREI die weg van Jehovah, maak sy paaie reguit.+
22 En die res van die aangeleenthede van Ussiʹa,+ die eerstes en die laastes, het die profeet Jesaja,+ die seun van Amos,+ opgeteken.
4 net soos daar geskrywe staan in die boek van die woorde van die profeet Jesaja: “Luister! Iemand roep in die wildernis uit: ‘BEREI die weg van Jehovah, maak sy paaie reguit.+