2 Kronieke 16:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Want Jehovah se oë+ deurloop die hele aarde+ om sy krag te toon ten behoewe van dié wie se hart+ volkome teenoor hom is. Hierin het u dwaas opgetree,+ want van nou af sal daar oorloë teen u wees.”+ Job 36:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Hy sal sy oë nie van die regverdige afwend nie;+Selfs konings op die troon+—Hy sal hulle ook vir ewig laat sit, en hulle sal verhef word. 1 Petrus 3:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Want die oë+ van Jehovah is op die regverdiges, en sy ore is tot hulle smeking;+ maar die aangesig van Jehovah is teen dié wat slegte dinge doen.”+
9 Want Jehovah se oë+ deurloop die hele aarde+ om sy krag te toon ten behoewe van dié wie se hart+ volkome teenoor hom is. Hierin het u dwaas opgetree,+ want van nou af sal daar oorloë teen u wees.”+
7 Hy sal sy oë nie van die regverdige afwend nie;+Selfs konings op die troon+—Hy sal hulle ook vir ewig laat sit, en hulle sal verhef word.
12 Want die oë+ van Jehovah is op die regverdiges, en sy ore is tot hulle smeking;+ maar die aangesig van Jehovah is teen dié wat slegte dinge doen.”+