26 En die gewig van die goue neusringe wat hy gevra het, was duisend-sewehonderd goue sikkels, buiten die maanvormige sierade+ en die oorbelle en die klere van purperrooigekleurde wol+ wat die konings van Miʹdian gedra het en buiten die kettinkies wat aan die nekke van die kamele was.+