Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 24:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 Toe die kamele klaar gedrink het, het die man ’n goue neusring+ van ’n halfsikkel in gewig geneem en twee armbande+ vir haar hande, tien sikkels goud was hulle gewig,

  • Eksodus 32:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Hierop het Aäron vir hulle gesê: “Ruk die goue oorringe+ af wat aan die ore van julle vrouens, van julle seuns en van julle dogters is, en bring dit na my toe.”

  • Esegiël 16:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 En ek het jou met sierade versier en armbande+ aan jou hande en ’n ketting+ om jou nek gesit.

  • Hosea 2:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 En ek sal van haar rekenskap eis+ vir die dae van die Baäl-beelde+ waarvoor sy voortdurend offerrook laat opgaan het,+ toe sy haar met haar ring en haar sieraad versier het+ en agter haar hartstogtelike minnaars aan geloop het,+ en my het sy vergeet’,+ is die woord van Jehovah.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel