2 Konings 19:33 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 33 Met die pad waarmee hy gekom het, sal hy terugkeer, en in hierdie stad sal hy nie inkom nie, is die woord van Jehovah.+ Spreuke 21:30 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 30 Geen wysheid of enige onderskeidingsvermoë of raad kan teen Jehovah standhou nie.+
33 Met die pad waarmee hy gekom het, sal hy terugkeer, en in hierdie stad sal hy nie inkom nie, is die woord van Jehovah.+