Psalm 51:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Kyk! U het behae geskep in waaragtigheid in die binneste;+En mag u my in my verborge innerlike wysheid laat ken.+ Psalm 145:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Jehovah is naby almal wat hom aanroep,+Almal wat hom in waaragtigheid aanroep.+
6 Kyk! U het behae geskep in waaragtigheid in die binneste;+En mag u my in my verborge innerlike wysheid laat ken.+