Psalm 39:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 En nou, waarop het ek gehoop, o Jehovah?My verwagting is op u gerig.+ Psalm 119:82 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 82 My oë het gesmag na u woord,+Terwyl ek sê: “Wanneer sal u my vertroos?”+