Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jeremia 4:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 Daarom, omgord julle met saklinne.+ Slaan op julle bors en weeklaag,+ want die brandende toorn van Jehovah het nie van ons gewyk nie.+

  • Klaagliedere 2:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Die ouer manne van die dogter van Sion gaan sit op die grond, waar hulle die swye bewaar.+

      Hulle het stof op hulle kop gegooi.+ Hulle het saklinne aangegord.+

      Die maagde van Jerusalem het hulle kop tot op die grond laat hang.+

  • Joël 1:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 Weeklaag soos ’n maagd wat met saklinne omgord is,+ weeklaag oor die eienaar van haar jeug.

  • Amos 8:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 En ek sal julle feeste in rou verander+ en al julle liedere in ’n klaaglied, en ek sal op alle heupe saklinne laat kom en op elke kop kaalheid;+ en ek sal dit maak soos wanneer daar oor ’n enigste kind gerou word+ en die eindresultaat daarvan soos ’n bitter dag.’

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel