Nehemia 3:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 En Eser, die seun van Jeʹsua,+ ’n vors van Mispa,+ het langs hom nog ’n afgemete stuk herstel regoor die opgang na die Wapenhuis by die Steunmuur.+ Jesaja 22:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 en die skerm van Juda sal weggeneem word. En jy sal in dié dag na die wapenkamer+ van die huis van die woud+ kyk,
19 En Eser, die seun van Jeʹsua,+ ’n vors van Mispa,+ het langs hom nog ’n afgemete stuk herstel regoor die opgang na die Wapenhuis by die Steunmuur.+
8 en die skerm van Juda sal weggeneem word. En jy sal in dié dag na die wapenkamer+ van die huis van die woud+ kyk,