49 “Jehovah sal teen jou ’n nasie verwek wat ver is,+ van die einde van die aarde af, net soos ’n arend neerskiet,+ ’n nasie wie se taal jy nie sal verstaan nie,+
14 Daarna het die profeet Jesaja by koning Hiskiʹa gekom en vir hom gesê:+ “Wat het hierdie manne gesê en waarvandaan het hulle na u toe gekom?”+ Toe het Hiskiʹa gesê: “Uit ’n ver land het hulle gekom, uit Babilon.”