Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Matteus 3:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Dit is trouens die een van wie daar deur middel van die profeet Jesaja+ met hierdie woorde gespreek is: “Luister! Iemand roep in die wildernis uit: ‘BEREI+ die weg van Jehovah! Maak sy paaie reguit.’”

  • Markus 1:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 luister! iemand roep in die wildernis uit: ‘BEREI die weg van Jehovah, maak sy paaie reguit’”,+

  • Lukas 3:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 net soos daar geskrywe staan in die boek van die woorde van die profeet Jesaja: “Luister! Iemand roep in die wildernis uit: ‘BEREI die weg van Jehovah, maak sy paaie reguit.+

  • Johannes 1:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 Hy het gesê: “Ek is ’n stem van iemand wat in die wildernis uitroep: ‘MAAK die weg van Jehovah reguit’, net soos die profeet Jesaja gesê het.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel