Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 35:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 En daar sal beslis ’n grootpad+ wees, ja, ’n weg; en dit sal die Weg van Heiligheid genoem word.+ Die onreine sal nie daarop trek nie.+ En dit sal wees vir die een wat op die weg wandel, en geen dwase sal daarop ronddwaal nie.

  • Jesaja 57:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 En daar sal beslis gesê word: ‘VUL OP, vul op! Baan die weg.+ Verwyder elke hindernis uit die pad van my volk.’”+

  • Maleagi 3:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 “Kyk! Ek stuur my boodskapper,+ en hy moet ’n weg voor my uit baan.+ En skielik sal die ware Heer,+ na wie julle soek, na Sy tempel kom,+ en die boodskapper+ van die verbond,+ in wie julle behae het.+ Kyk! Hy sal beslis kom”, het Jehovah van die leërs gesê.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel