Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 33:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Maar hy het vir hom gesê: “My heer weet dat die kinders delikaat is en dat daar sogende skape en beeste onder my sorg is,+ en as hulle hulle net een dag te vinnig aandryf, dan sal die hele kudde beslis doodgaan.+

  • Johannes 10:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Ek is die goeie herder, en ek ken my skape+ en my skape ken my,+

  • Johannes 10:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 “En ek het ander skape,+ wat nie van hierdie kraal+ is nie; ook hulle moet ek bring, en hulle sal na my stem luister,+ en hulle sal een kudde onder een herder word.+

  • 1 Petrus 5:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Hou as herders toesig+ oor die kudde van God+ wat onder julle sorg is, nie onder dwang nie, maar gewillig;+ ook nie uit liefde vir oneerlike gewin nie,+ maar gretig;

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel