Jesaja 41:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 So het die vakman die metaalwerker versterk,+ die een wat met die smeehamer gelykmaak, hom wat op die aambeeld slaan, terwyl hy van die soldeersel sê: “Dit is goed.” Uiteindelik het iemand dit met spykers vasgeslaan sodat dit nie sou wankel nie.+
7 So het die vakman die metaalwerker versterk,+ die een wat met die smeehamer gelykmaak, hom wat op die aambeeld slaan, terwyl hy van die soldeersel sê: “Dit is goed.” Uiteindelik het iemand dit met spykers vasgeslaan sodat dit nie sou wankel nie.+