Psalm 65:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 En die bewoners van die verste streke sal bang wees vir u tekens;+U laat die uitgange van die oggend en die aand met vreugde uitroep.+ Psalm 66:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Sê vir God: “Hoe vreesinboesemend is u werke!+Weens die oorvloed van u sterkte sal u vyande kruipend na u toe kom.+ Psalm 67:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 God sal ons seën,+En al die eindes van die aarde sal hom vrees.+
8 En die bewoners van die verste streke sal bang wees vir u tekens;+U laat die uitgange van die oggend en die aand met vreugde uitroep.+
3 Sê vir God: “Hoe vreesinboesemend is u werke!+Weens die oorvloed van u sterkte sal u vyande kruipend na u toe kom.+